Reading is Easy: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika : Grade 6

Reading is Easy: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika : Grade 6

10 Dinge Om te Weet: Uiterste Weer in Afrika

R 109.00

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
29 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vloede, droogtes, ernstige storms, orkane - ons ervaar 'n toename in uiterste weer regdeur Afrika, en rondom die wereld. In hierdie boek sal jy meer leer oor uiterste weer.
Vloede, droogtes, ernstige storms, orkane - ons ervaar 'n toename in uiterste weer regdeur Afrika, en rondom die wereld. In hierdie boek sal jy meer leer oor uiterste weer. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products