Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika

Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika

Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 114.00

Loot · checked 17 days ago

View at Loot
Average
R 117.00
Lowest seen
R 114.00
Highest seen
R 117.00
Last change
-R 3.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Vloede, droogtes, ernstige storms, orkane – ons ervaar 'n toename in uiterste weer regdeur Afrika, en rondom die wereld. In hierdie boek sal jy meer leer oor uiterste weer. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products