Lees is Maklik Graad 6 Vlak 4: Verlang

Lees is Maklik Graad 6 Vlak 4: Verlang

Lees is Maklik Graad 6 Vlak 4: Verlang (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 114.00

Loot · checked 22 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Takealot

Takealot sells it for R 109.00. Compare every offer

Average
R 114.00
Lowest seen
R 114.00
Highest seen
R 114.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Jy weet wat 'n kind, 'n ma, 'n pa 'n broer en 'n suster is. Jy weet wat dit beteken om deel van 'n gesin te wees, want dit is deel van jou ervaring. Dit is hoekom jy jou gesin as vanselfsprekend kan aanvaar. Maar wat as iets gebeur wat maak dat jy nie meer jou gesin as vanselfsprekend kan aanvaar nie? Wat as iets gebeur wat jou dwing om op 'n ander manier aan jouself te dink.

Wat as jy 'n bietjie moet nadink oor wat dit beteken om 'n kind te wees? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.