Reading is Easy: Verlang : Grade 6

Reading is Easy: Verlang : Grade 6

Mis Jou

R 109.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
29 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Jy weet wat 'n kind, 'n ma, 'n pa 'n broer en 'n suster is. Jy weet wat dit beteken om deel van 'n gesin te wees, want dit is deel van jou ervaring. Dit is hoekom jy jou gesin as vanselfsprekend kan aanvaar. Maar wat as iets gebeur wat maak dat jy nie meer jou gesin as vanselfsprekend kan aanvaar nie?
Jy weet wat 'n kind, 'n ma, 'n pa 'n broer en 'n suster is. Jy weet wat dit beteken om deel van 'n gesin te wees, want dit is deel van jou ervaring. Dit is hoekom jy jou gesin as vanselfsprekend kan aanvaar. Maar wat as iets gebeur wat maak dat jy nie meer jou gesin as vanselfsprekend kan aanvaar nie? Wat as iets gebeur wat jou dwing om op 'n ander manier aan jouself te dink.

Wat as jy 'n bietjie moet nadink oor wat dit beteken om 'n kind te wees? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products