
Reading is Easy: Woestyne: Die Aarde se droogste plek : Grade 5
Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
In hierdie boek sal jy leer presies wat 'n woestyn is, waar in die wereld woestyne is, hoe plante, diere en mense in die woestyne oorleef, watter soort werk mense in woestyne doen en wat mense doen om te keer dat die woestyne van Afrika al groter word.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Loot