Die Anglo-Boereoorlog in Kleur Volume II
Guerillaoorlog 1900-1902
rated at Takealot · checked Today
- Average
- R 392.96
- Lowest seen
- R 319.00
- Highest seen
- R 415.00
- Last change
- R 86.00
- First indexed
- 26 Jan 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Verdere tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) kry lewe in hierdie unieke versameling gekleurde foto's van een van die grootste konflikte in Suid-Afrika. Die beelde gee 'n oorsig oor die werklikheid en hartseer van dié oorlog. Volume 1 het die konvensionale fase van die Anglo-Boereoorlog uitgebeel. Volume 2 dek die guerrillaoorlogvoering vanaf 1900 tot 1902 en beeld onder andere die tragedie van die verskroeideaardebeleid uit en die daaglikse roetine van Boeregevangenes in die konsentrasiekampe, plaaslik en oorsee. Die vredesproses ná vredesluiting en interessanthede oor die nasleep van die oorlog word ook uitgelig.
Daar is verskeie beelde wat nog nooit gepubliseer is nie en soos met Volume 1 bring die ingekleurde foto's 'n vars perspektief en omskep dit die oorlog in 'n lewende geskiedenis vir die leser.
What's in the box
1 X Book


