Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 345.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 26.00 at Takealot

Takealot sells it for R 319.00. Compare every offer

Average
R 345.00
Lowest seen
R 195.00
Highest seen
R 345.00
Last change
R 133.00
First indexed
20 Jan 2023
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat: Vrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik en 10 Eksamenvraestelle & Memo’s, almal met verduidelikings & handige wenke. Die eerste afdeling van die studiegids fokus op ’n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer. Dit verseker dat die leerder ’n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle – KABV of KABV-aangepas – om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei. Hierdie studiegids is ’n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.

Similar products