Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3in1 IEB studiegids
Strerrenberg, Liesl; Fouche, Helena
Takealot ยท checked 7 days ago
- Average
- R 225.29
- Lowest seen
- R 195.00
- Highest seen
- R 279.00
- Last change
- -R 44.00
- First indexed
- 04 Nov 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 10 Lewenswetenskappe is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die IEB-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 10 Lewenswetenskappe.
Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe IEB studiegids voldoen aan die IEB SAGS-dokument en dek al die afdelings van die IEB-kurrikulum. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en 'Snelvure' per module en Gedetailleerde memo's. Hierdie gids is 'n noodsaaklike inleiding tot verskeie onderwerpe wat in Graad 11 en 12 verder behandel word. Die vakmateriaal is in logiese afdelings wat 'n duidelike oorsig tesame met uitgebreide detail verskaf ten einde die Graad 10-kurrikulum te bemeester. Die illustrasies en die reeks vrae en antwoorde gee aan die leerder 'n voorsprong en verseker dat begrip teen elkeen se individuele pas kan plaasvind. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
Similar products

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 2 3 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 1 3 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 wiskunde 'n klasteks KABV onderwysersgids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 3 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids
Takealot