Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 282.00

Loot · checked 17 days ago

View at Loot
Average
R 282.00
Lowest seen
R 282.00
Highest seen
R 282.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Hierdie boek dien as ‘n toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word. Dit sluit in: ‘n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek en 7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee. Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot ‘n een-stop-boek wat ‘n leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens. Hierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoe.

Similar products