Die Antwoord-Reeks Graad 12 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 345.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 345.00
Lowest seen
R 125.00
Highest seen
R 345.00
Last change
R 62.00
First indexed
05 May 2023
Retailer
Loot

Description

Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die nuutste Nasionale Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat: Omvattende Notas per Kwartaal, Moontlike Eksamenvrae oor elke onderwerp en Antwoorde op alle vrae plus ’n Eksamenvraestel en Memo. Hierdie boek bied die studiemateriaal in ‘n toeganklike, georganiseerde, puntsgewyse formaat, met diagramme, tabelle en wenke, wat elke leerderstyl sal pas. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens, aan die einde van elke onderwerp, help leerders om hul begrip te toets en hul vaardighede te oefen. ‘n Waardevolle hulpmiddel om topsimbole in Besigheidstudies te behaal.

Similar products