Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 324.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 324.00
Lowest seen
R 176.00
Highest seen
R 324.00
Last change
R 132.00
First indexed
05 Apr 2023
Retailer
Loot

Description

Hierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum, dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerpdie volgende in: Omvattende Notas, Sleutelterme & Tydlyne, Vrae & Opstelle en Vrae & Opstelle se Antwoorde plus: Eksamenvraestelle en Memo’s. Hierdie boek is ’n deeglik bewese weergawe van die tydperke en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word. Baie foto’s en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te gee en die vak meer toeganklik te maak. Die sleutelterme en tydlyne bied maklike verwysing vir elke onderwerp. ’n Wye verskeidenheid brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders moet kan bemeester, baie duidelik. Hierdie boek is ’n waardevolle hulpmiddel om ’n goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te vestig. Onderwysers kan ’n gratis voorstellings-CD aanvra wat saam met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai word.

Similar products