Die Antwoord-Reeks Graad 10 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 324.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 29.00 at Takealot

Takealot sells it for R 295.00. Compare every offer

Average
R 324.00
Lowest seen
R 99.00
Highest seen
R 324.00
Last change
R 120.00
First indexed
20 Sep 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie studiegids verskaf ’n stewige basis vir Graad 11 en 12 Fisiese Wetenskappe. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Die leerder word stap vir stap deur die teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak geneem. Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna met selfvertroue aangepak kan word. Die duidelike kernnotas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.

Similar products