
Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3 in 1 KABV studiegids
Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
R 263.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 176.00
- Lowest seen
- R 176.00
- Highest seen
- R 263.00
- Last change
- R 87.00
- First indexed
- 30 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Hierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en Toets jou Begrippe vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek bied n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die kurrikulum van toepassing is. Die stimulerende maklik-om-te-volg teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgele en geassesseer. n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige Geletterdheid.
Similar products

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 besigheidstudie 3 in 1 KABV studiegids
R 233.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 ekonomie 3 in 1 KABV studiegids
R 282.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids
R 324.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 ekonomie 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 3 in 1 KABV studiegids
R 324.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 11 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids
R 324.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids
R 263.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 2 3 in 1 KABV studiegids
R 99.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Wiskunde 'n klasteks KABV Graad 10 leerdersboek
R 129.00