
Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids
Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
R 324.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 324.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 324.00
- Last change
- R 81.00
- First indexed
- 29 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
The Answer Series Gr 12 Verbruikerstudies 3in1 Study Guide4.2(4) Checked Yesterday
ViewR 299.00
Loot This listing
Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids
Checked 3 days ago
ViewR 324.00
+R 25.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde plus n model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as n eksamenvraestel en memorandum, bied n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.
Similar products

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 ekonomie 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 geografie 3 in 1 KABV studiegids
R 304.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids
R 303.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids
R 263.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 2 3 in 1 KABV studiegids
R 99.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 besigheidstudie 3 in 1 KABV studiegids
R 233.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 11 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 wiskunde 3 in 1 KABV studiegids
R 324.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids
R 324.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids
R 324.00

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 11 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids
R 345.00