Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 324.00

Loot · checked 18 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 35.00 at Takealot

Takealot sells it for R 289.00. Compare every offer

Average
R 324.00
Lowest seen
R 97.00
Highest seen
R 324.00
Last change
R 61.00
First indexed
18 Oct 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie gids is ‘n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teëkom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm. Die vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word. Die vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot ‘n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.

Similar products