Die Antwoord-Reeks Graad 11 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 11 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 11 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 345.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 30.00 at Takealot

Takealot sells it for R 315.00. Compare every offer

Average
R 345.00
Lowest seen
R 195.00
Highest seen
R 345.00
Last change
R 133.00
First indexed
22 Nov 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Met die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te bemeester. Die vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op eksamenvoorbereiding gemik. Praktiese wenke word verskaf om algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders ’n stewige basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslê.

Similar products