Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskundige geletterdheid 3 in 1 KABV Studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskundige geletterdheid 3 in 1 KABV Studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskundige geletterdheid 3 in 1 KABV Studiegids (Afrikaans, Paperback)

R 303.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 4.00 at Takealot

Takealot sells it for R 299.00. Compare every offer

Average
R 303.00
Lowest seen
R 125.00
Highest seen
R 303.00
Last change
R 40.00
First indexed
12 Jan 2023
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie 3 in 1 studiegids bied ’n gegronde oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 12-eindeksamen. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. ’n Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in hierdie kernvak te verbeter. Die uitgebreide reeks vrae fokus daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en insig te benader. Al verskil hul vermoens en leerstyle, sal alle Graad 11-leerders hierdie boek as ’n treffer ervaar.

Similar products