Die Antwoord-Reeks Graad 12 geografie 3in1 KABV studiegids
Rushton, Susan
rated at Takealot · checked 7 days ago
- Average
- R 319.00
- Lowest seen
- R 319.00
- Highest seen
- R 319.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 12 Geographie is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 12 Geographie.
Hierdie toenemend gewilde studiegids dek die Graad 12 KABV-kurriklum en motiveer leerders om hul vaardighede in hierdie opwindende vak te ontwikkel. Dit sluit die volgende in: Omvattende Notas gerangskik in Modules & Eenhede, Eksamenvrae per Module en Memo's vir alle Eksamenvrae plus 'n kaartwerkafdeling wat notas en voorbeelde van verskillende tipes vrae en berekeninge insluit, plus eksamenvraestelle en antwoorde. 'n Topografiese kaart in kleur en ortofoto word ingesluit. Hierdie boek het duidelike sketse, bondige verduidelikings en 'n wye verskeidenheid vrae met memo's. Dit bied aan leerders 'n kompakte gids om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester. Onlangse KABV-eksamenvrae en antwoorde is ook ingesluit. Hierdie 3 in 1 studiegids is vir alle Graad 12-Geografieleerders geskik, van die wat sukkel om basiese konsepte onder die knie te kry, tot die wat vasberade is om topsimbole te behaal.
Similar products

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 wiskunde 2 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 besigheidstudies 3 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids

Loot
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids

Loot