
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 229.00
- Highest seen
- R 249.00
- Last change
- -R 20.00
- First indexed
- 05 Feb 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Die lewe op 'n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af idillies, maar Anna Atoom is nogal eensaam. Haar ma is heeldag aan die werk in die laboratorium, van waar sy die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so 'n krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke van die planeet neem.
Die lewe op 'n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af idillies, maar Anna Atoom is nogal eensaam. Haar ma is heeldag aan die werk in die laboratorium, van waar sy die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so 'n krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke van die planeet neem. Net sy kan die wereld red!. Anna Atoom woon op 'n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wereld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van 'n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne in werking om die aarde van oorbevolking te red, deur die grootskaalse uitwissing van mense! Maar Uranus gee nie so maklik bes nie. Kan Anna hom keer?.
What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son

Loot
Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1

Loot
Die Avonture van Kuifie

Loot
Die avonture van Lulu Lerulu

Loot
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
Takealot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud

Loot
Die avonture van Bal-Oog en Brommel
−34%Loot
Z-A-K 3: Die Avonture Van Lionel Afrika
Takealot
Avonture op die Plaas Boek Stel van 2 (6,8)
Takealot
Avonture op die Plaas Boek Stel van 4 (9,10,11,12)
Takealot
Die avonture van Kuifie : Die stukkende oor

Takealot