Die Avonture Van Helga Roets
Die Avonture Van Helga Roets (Afrikaans, Paperback)
R 286.00
Loot · checked 4 days ago
- Average
- R 286.00
- Lowest seen
- R 286.00
- Highest seen
- R 286.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Helga Roets is dalk aan die verkeerde kant van 80, maar jy kan haar steeds deur ’n ring trek, elke dag van die week. Sy woon nou al amper vyf jaar by Silwerhare Aftreeoord in Pretoria, en hoewel die aanpassing swaar was, voel haar blyplekkie deesdae soos huis. Sy het darem nog haar motortjie waarmee sy gereeld winkel toe ry.
Soms besoek sy vriendinne of gaan sit by ’n koffiewinkel om die mense om haar te bekyk.
Dit kom dus as ’n groot skok wanneer die oogarts makulêre degenerasie in albei haar oë diagnoseer. En vandeesweek is hoeka so ’n bedrywige week: twee begrafnisse, en Saterdag ’n troue in die Paarl.
Ten spyte van haar kinders se teenkanting, glip Helga Dinsdag suutjies uit by die aftreeoord, bagasie gepak, reg om haar reisavontuur te begin. Maar wie wag onder die lamppaal? Niemand anders nie as Stefaans de Wet, so ewe van plan om haar op haar tog te vergesel – net omdat sy nie mooi kan sién nie.

Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud
R 210.00

Loot
Die Avonture van Kuifie
R 210.00

Loot
Die Avonture van Kuifie - Die 7 Kristalballe
R 199.00

Loot
Die Avonture van Kuifie 10: Die Geheimsinnige Ster
R 210.00

Loot
Die Avonture van Kuifie: Verkenners op die Maan
R 210.00

Loot
Die Avonture Van Kuifie
R 241.00

Loot
Die Avonture Van Kuifie
R 210.00

Loot
Die Avonture Van Kuifie
R 199.00

Loot
Die Avonture van Kuifie
R 210.00

Loot
Die Avonture Van Iwan
R 294.00

Loot
Die Avonture van Anna Atoom
R 259.00

Loot
Die Avonture Van Kaptein Onderbroek
R 197.00