Die avonture van Helga Roets

Die avonture van Helga Roets

R 269.00
4.8(5)

rated at Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 235.58
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 269.00
Last change
R 50.00
First indexed
13 Jun 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Helga Roets is dalk aan die verkeerde kant van 80, maar jy kan haar steeds deur 'n ring trek, elke dag van die week. Sy woon nou al amper ses jaar by Silwerhare Aftreeoord in Pretoria, en hoewel die aanpassing swaar was, voel haar blyplekkie deesdae soos huis. Sy het darem nog haar motortjie waarmee sy gereeld winkel toe ry. Soms besoek sy vriendinne of gaan sit by 'n koffiewinkel om die mense om haar te bekyk.

Dit kom dus as 'n groot skok wanneer die oogarts makulêre degenerasie in albei haar oë diagnoseer. En vandeesweek is hoeka so 'n bedrywige week: twee begrafnisse, en Saterdag 'n troue in die Paarl.

Ten spyte van haar kinders se teenkanting, glip Helga Dinsdag suutjies uit by die aftreeoord, bagasie gepak, reg om haar reisavontuur te begin. Maar wie wag onder die lamppaal? Niemand anders nie as Stefaans de Wet, so ewe van plan om haar op haar tog te vergesel - net omdat sy nie mooi kan sién nie.

'n Hoogs vermaaklike roman deur die blitsverkoperskrywer Riaan Grobler.

What's in the box
1 x Book

Similar products