Die Avonture van Kuifie – Die Geheimsinnige Ster
Herge
R 145.00
4.0(1)
View at Takealot rated at Takealot · checked 3 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 145.00
- Last change
- R 46.00
- First indexed
- 03 Dec 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie.
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).
In Die geheimsinnige ster is ’n meteoriet op pad na die aarde toe. Professor Katalis van die Sterrewag se voorspelling dat dit die einde van die wêreld is, word nie bewaarheid nie wanneer die meteoriet die aarde mis en ’n fragment daarvan in die Poolsee land. Saam met ’n groep wetenskaplikes vertrek Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn op ’n ekspedisie om die stuk meteoriet te gaan bestudeer.
Hulle is egter nie die enigstes wat so ’n ontdekkingstog onderneem nie en gou ontaard dit in ’n spannende resies om eerste daar te kom. Professor Katalis het reeds ’n nuwe metaal in die meteoriet bespeur en daar is baie op die spel.

What's in the box
1 x book
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son
R 210.00

Loot
Die Avonture van Kuifie
R 210.00
Takealot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud
R 175.00

Loot
Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1
R 160.00
Takealot
Die Avonture Van Kuifie: Kuifie In Tibet
5.0(1)R 145.00

Loot
Die avonture van Lulu Lerulu
R 168.00

Loot
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
R 201.00

Loot
Die avonture van Bal-Oog en Brommel
R 203.00
Takealot
Die avonture van Kuifie : Die stukkende oor
R 175.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie – Kuifie in Amerika
R 140.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie
4.7(3)R 145.00
−34%Loot
Z-A-K 3: Die Avonture Van Lionel Afrika
R 113.00R 172.00