Die Avonture van Kuifie
Bestemming Maan
R 145.00
5.0(4)
View at Takealot rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 135.00
- Lowest seen
- R 89.00
- Highest seen
- R 164.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal.
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Die avonture van Kuifie – Bestemming maan word Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onverwags deur professor Sonneblom na die Sbrodjse Atoomnavorsingsentrum in Sildawië ontbied.
Groot is hul verbasing toe hulle uitvind dat professor Sonneblom besig is om ’n reis na die maan te organiseer en van plan is om hulle saam te neem. Ná maande se voorbereiding vertrek hulle op die gevaarlikste reis wat nog ooit deur mense aangepak is …

What's in the box
1 x book
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son
R 210.00

Loot
Die Avonture van Kuifie
R 210.00
Takealot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud
R 175.00

Loot
Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1
R 160.00
Takealot
Die Avonture Van Kuifie: Kuifie In Tibet
5.0(1)R 145.00

Loot
Die avonture van Lulu Lerulu
R 168.00

Loot
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
R 201.00

Loot
Die avonture van Bal-Oog en Brommel
R 203.00
Takealot
Die avonture van Kuifie : Die stukkende oor
R 175.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie – Die Geheimsinnige Ster
4.0(1)R 145.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie – Kuifie in Amerika
R 140.00

Takealot
Die Avonture van Kuifie
4.7(3)R 145.00