
Die Avonture van Kuifie: Bestemming Maan
Die Avonture van Kuifie: Bestemming Maan (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 124.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- -R 45.00
- First indexed
- 12 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).
In Die avonture van Kuifie – Bestemming maan word Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onverwags deur professor Sonneblom na die Sbrodjse Atoomnavorsingsentrum in Sildawië ontbied. Groot is hul verbasing toe hulle uitvind dat professor Sonneblom besig is om ’n reis na die maan te organiseer en van plan is om hulle saam te neem. Ná maande se voorbereiding vertrek hulle op die gevaarlikste reis wat nog ooit deur mense aangepak is …
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud

Loot
Die Avonture van Kuifie: Verkenners op die Maan

Loot
Die Avonture Van Kuifie

Loot
Die Avonture van Kuifie

Loot
Die Avonture van Kuifie - Die 7 Kristalballe

Loot
Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Amerika

Loot
Die Avonture van Kuifie 10: Die Geheimsinnige Ster

Loot
Die Avonture Van Kuifie

Loot
Die Avonture Van Kuifie

Loot
Die Avonture van Kuifie

Loot
Die Avonture Van Iwan

Loot