Die Avonture Van Kuifie: Kuifie In Tibet
Kuifie in Tibet
rated at Takealot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 89.00
- Highest seen
- R 145.00
- Last change
- R 36.00
- First indexed
- 25 Oct 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).
In Kuifie in Tibet stort die vliegtuig waarop Kuifie se vriend Tjang is in die Himalajas neer. Daar is nie veel hoop dat enigiemand die ongeluk oorleef het nie. Kuifie droom egter dat Tjang steeds lewe en hy, Spokie en kaptein Sardijn besluit om Tjang te gaan soek. Aanvanklik sukkel hulle om gidse te kry om die tog saam met hulle aan te pak: Dit is ’n gevaarlike missie en die plaaslike mense glo dat die jeti in die omtrek is. Maar die verskriklike sneeuman bestaan mos nie werklik nie …
What's in the box
1 x book
Similar products

Loot
Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son
Takealot
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud

Loot
Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1

Loot
Die avonture van Lulu Lerulu

Loot
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Loot
Die avonture van Bal-Oog en Brommel
Takealot
Die avonture van Kuifie : Die stukkende oor

Takealot
Die Avonture van Kuifie – Die Geheimsinnige Ster
4.0(1)
Takealot
Die Avonture van Kuifie – Kuifie in Amerika

Takealot
Die Avonture van Kuifie
4.7(3)
−34%Loot
Z-A-K 3: Die Avonture Van Lionel Afrika
Takealot