Die avonture van Bal-Oog en Brommel

Die avonture van Bal-Oog en Brommel

Die avonture van Bal-Oog en Brommel - Moord in Ixiastraat (Afrikaans, Paperback)

R 203.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 172.00
Lowest seen
R 43.00
Highest seen
R 203.00
Last change
R 31.00
First indexed
18 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Wie het Kobus Burger vermoor? Bal-Oog en Brommel stel ondersoek in. Boltjie (Bal-Oog se hond) kry snif in die neus, en skielik is Bal-Oog en Brommel in ‘n skreeusnaakse en opwindende avontuur. Om sake te kompliseer is Bal-Oog dolverlief op Anja, die vermoorde Kobus se meisie. En dan is daar die geheimsinnige bak wat hulle ontdek in die kelder van Knolkop die Porseleinverkoper. Hou die bak verband met Kobus se moord? Dit alles terwyl Bal-Oog en Brommel net vakansie wil hou en musiek maak. Moord in Ixiastraat is Bal-Oog en brommel se eerste speuravontuur.

Similar products