Die Avonture Van Speurhond Willem (3-In-1)

Die Avonture Van Speurhond Willem (3-In-1)

Die Avonture Van Speurhond Willem (3-In-1) (Afrikaans, Paperback)

R 241.00

Loot · checked 5 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 72.00 at Takealot

Takealot sells it for R 169.00. Compare every offer

Average
R 211.60
Lowest seen
R 168.00
Highest seen
R 253.00
Last change
R 12.00
First indexed
16 Jul 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Willem is oor die wêreld heen beroemd as speurhond. Maar 'n paar jaar gelede het 'n sending skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En van daardie dag af is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie omnibus bevat die eerste drie avonture: hulle reis na Istanbul, Parys en Londen, 'n seerower-avontuur op 'n passasierskip en die Bosveld-vakansie waarin hulle 'n bende renosterstropers vastrap. 

Similar products