
Die geheim van die kroonsteen
Die geheim van die kroonsteen (Afrikaans, Staple bound)
R 252.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 202.13
- Lowest seen
- R 140.00
- Highest seen
- R 252.00
- Last change
- -R 112.00
- First indexed
- 17 Jan 2024
- Retailer
- Loot
Description
Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry 'n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak ... Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit? Die geheim van die kroonsteen is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).
Similar products

Loot
Grilgrypers 6: Die Geheim Van Die Spookwerf
R 165.00

Loot
Vyf Tale van die Liefde
R 174.00

Loot
Z-A-K 4: Die Geheime Van Zenkion
R 113.00

Loot
Bitterbosbende
R 194.00

Takealot
In Die Geheim Van Die Dag
R 52.00

Loot
Benru se Boomskok
R 169.00
Takealot
Die geheime van effektiewe gebed
R 275.00

Loot
Insektopedie
R 342.00

Loot
Eindstryd
R 267.00