Die Heerser van die Ringe 03 : Die Koning keer terug

Die Heerser van die Ringe 03 : Die Koning keer terug

Die Koning Keer Terug

R 249.00

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 249.00
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Kameraadskap van die Ring raak by afsonderlike avonture betrokke soos hulle sending voortduur. Aragorn, onthul as die verborge erfgenaam van die antieke Konings van die Weste, snoer kragte saam met die Ruiters van Rohan teen die magte van Isengard, en neem deel aan die desperate oorwinning van die Horingburg. Merry en Pippin, wat deur die orke gevang is, ontsnap na Fangorn-bos en kom daar in aanraking met die ente. Gandalf keer wonder bo wonder terug en verslaan die bose towenaar, Saruman. Intussen vorder Sam en Frodo op die pad na Mordor om die ring te vernietig, vergesel deur Sméagol-Gollum, wat steeds met sy “kosbare skat” behep is. Ná ’n geveg teen die reusespinnekop, Syspin, laat Sam sy meester vir dood agter. Frodo lewe egter steeds, maar is in die hande van die orke. En intussen trek die leërmagte van die Donker Heer saam. J.R.R. Tolkien se grootse werk is al as ’n heroïese liefdesverhaal sowel as klassieke fantasiefiksie beskryf. Die verhaal is om die beurt komies en ongekunsteld, epies en diabolies; en ontvou te midde van tallose toneelveranderinge en karakters in ’n denkbeeldige wêreld wat totaal oortuigend uitgebeeld word.

What's in the box
1 x boek

Similar products