Die Heerser van die Ringe : Boek 2

Die Heerser van die Ringe : Boek 2

Die Twee Torings

R 249.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 249.00
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 0.00
First indexed
08 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor - die donker koninkryk waar Sauron heers - te neem en te vernietig.

Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, 'n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei. So vervolg hierdie manjifieke topverkoper, 'n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met 'n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.

What's in the box
1 x book

Similar products