Die Heerser van die Ringe

Die Heerser van die Ringe

Die Heerser van die Ringe - Die Twee Torings (Afrikaans, Paperback)

R 330.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 330.00
Lowest seen
R 272.00
Highest seen
R 385.00
Last change
-R 55.00
First indexed
22 Mar 2024
Retailer
Loot

Description

Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor – die donker koninkryk waar Sauron heers – te neem en te vernietig.

Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, ’n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei. Só vervolg hierdie manjifieke topverkoper, ’n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met ’n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.

Similar products