
Die leeu, die heks en die klerekas
Die leeu, die heks en die klerekas (Afrikaans, Paperback)
R 220.00
Loot · checked 21 days ago
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 257.00
- Last change
- -R 37.00
- First indexed
- 06 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Toe die Tweede Wereldoorlog uitbreek, word Edmund, Peter, Susan en Lucy uit Londen weggegestuur om by 'n ou familievriend op die Engelse platteland te gaan woon. Met die dat ou professor Kirke skynbaar heeltemal in sy eie wereld leef, kan die kinders ongestoord na hulle eie vermaak soek in sy yslike ou huis in die middel van nerens. Eers is daar die opwinding van die huis verken: lang gange, eindelose spaarkamers, vertrek op vertrek vol boeke en dan een enorme kamer waarin daar niks behalwe 'n groot klerekas staan nie. Dit, dink Lucy, verdien nadere ondersoek. Terwyl sy nog haar pad deur die rye jasse binne-in die kas oopdruk, voel sy meteens iets sag en poeierig en yskoud op haar val en ontdek dat sy in die middel van 'n woud staan. Dis aand, en daars sneeu onder haar voete en sneeuvlokkies dwarrel deur die lug. Lucy het sowaar in die vreemde towerwereld van Narnia beland. Die tweede avontuur in die opwindende Kronieke van Narnia ¬ meesterlik vertaal deur Kobus Geldenhuys.
Similar products

Loot
Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat
R 220.00

Loot
Die Leeu en die Hond
R 367.00

Loot
Louis, Die Laeveld-leeu En Die Skobbejakke
R 90.00

Loot
Die storie van die leeu wat nie kon skryf nie
R 90.00
−16%Loot
Die streke van Jakkals en Wolf boek 4
R 47.00R 56.00

Loot
Die Leeu Van Okarusewa
R 210.00

Loot
Merk van die Leeu-Reeks
R 516.00

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5
R 104.00
−13%Loot
Generaal Koos De La Rey
R 183.00R 210.00