
Die lewe se vuil houe
Die lewe se vuil houe (Paperback)
R 197.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 188.00
- Lowest seen
- R 164.00
- Highest seen
- R 197.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 18 Mar 2023
- Retailer
- Loot
Description
Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel.Alles.Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ân ander wêreld na hom kyk.
Similar products

Loot
Klaskameraad Studiegids: Die Lewe se Vuil Houe
R 150.00

Loot
Lotta Se Lewe 9: Die Kangaroo Se Skoen
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 8: Die Kattekonsert
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 7: Die Lama-Drama
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 4: 'n Haas Uit Die Hoed
R 197.00

Takealot
Lotta se lewe: 'n Haas uit die hoed: Boek 4
4.8(5)R 159.00