Lotta Se Lewe 8: Die Kattekonsert

Lotta Se Lewe 8: Die Kattekonsert

Lotta Se Lewe 8: Die Kattekonsert (Afrikaans, Paperback)

R 197.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 206.00
Lowest seen
R 155.00
Highest seen
R 206.00
Last change
-R 9.00
First indexed
04 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Lotta se beste vriendin Chantelle het ’n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het ’n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos ’n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is ’n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Dis sekerlik haar twee raasbekboeties se werk.

Similar products