Lotta Se Lewe 11: Slange En Hansworse

Lotta Se Lewe 11: Slange En Hansworse

Lotta Se Lewe 11: Slange En Hansworse (Afrikaans, Paperback)

R 197.00

Loot · checked 19 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 48.00 at Takealot

Takealot sells it for R 149.00. Compare every offer

Average
R 197.00
Lowest seen
R 155.00
Highest seen
R 197.00
Last change
R 16.00
First indexed
06 May 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling­raasbekboeties. Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

In die elfde boek van die Lotta se lewe­reeks moet Lotta se klas 'n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh­Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het haar blokfluit om te probeer keer dat haar naam voor die hele skool met ’n plank geslaan word!

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.

Similar products