Lotta se Lewe 15: Otters Oral!

Lotta se Lewe 15: Otters Oral!

Lotta se Lewe 15: Otters Oral! (Paperback)

R 197.00

Loot · checked 19 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 48.00 at Takealot

Takealot sells it for R 149.00. Compare every offer

Average
R 197.00
Lowest seen
R 197.00
Highest seen
R 197.00
Last change
R 0.00
First indexed
08 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Lotta Liebenberg is elf jaar oud. Sy hou van pannekoek en is mal oor diere, maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en tweeling-raasbekboeties!

In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het ’n man op ’n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil sy sommer vir almal ’n pasmaat soek! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op ’n otter-avontuur te vat . . .

Die dagboekstyl en prettige illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe. Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Similar products