Lotta Se Lewe 3: Wieg, Wurm, Wieg

Lotta Se Lewe 3: Wieg, Wurm, Wieg

Lotta Se Lewe 3: Wieg, Wurm, Wieg (Afrikaans, Paperback)

R 197.00

Loot · checked 20 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 38.00 at Takealot

Takealot sells it for R 159.00. Compare every offer

Average
R 175.25
Lowest seen
R 155.00
Highest seen
R 197.00
Last change
-R 16.00
First indexed
11 Feb 2023
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Similar products