
Lotta se lewe: wieg, wurm, wieg
rated at Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 163.67
- Lowest seen
- R 135.00
- Highest seen
- R 165.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 26 Sep 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere!
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: 'n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas ...Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!
Similar products

Loot
Lotta Se Lewe 6: Vent of Vriend?

Takealot
Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen: Boek 9
5.0(4)
Takealot
Lotta se lewe 7: Die lama-drama
5.0(4)Takealot
Lotta se lewe 11: Slange en hansworse
5.0(7)Takealot
Lotta se Lewe : Boek 12
4.9(7)Takealot
Lotta Se Lewe 15: Otters Oral!

Takealot
Lotta se lewe 2: Bendes, swape en skape
5.0(9)
Takealot
Lotta se lewe 8: Die kattekonsert: Boek 8
4.6(5)Takealot
Lotta se Lewe 13: Woef-waff!

Amazon
Lotta se lewe: 'n Haas uit die hoed: Boek 4

Takealot
Lotta se lewe 6: Vent of vriend?
5.0(1)
Takealot