
Lotta se Lewe : Boek 10
Koalakonsternasie
rated at Takealot · checked 8 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 149.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 14 Jul 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Lotta kan 'n reis Australie toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is 'n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eers een enkele bottel daarvan koop nie.
Lotta kan 'n reis Australie toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is 'n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eers een enkele bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ook 'n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!
Similar products

Takealot
Lotta se lewe: 'n Haas uit die hoed: Boek 4
4.8(5)Takealot
Lotta se lewe 11: Slange en hansworse
5.0(7)
Takealot
Lotta se lewe 2: Bendes, swape en skape
5.0(8)Takealot
Lotta Se Lewe 15: Otters Oral!

Takealot