Lotta se lewe 2: Bendes, swape en skape

Lotta se lewe 2: Bendes, swape en skape

R 145.00
5.0(8)

rated at Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 147.46
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 210.00
Last change
-R 4.00
First indexed
14 Jun 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Berenice Hoogenhout het 'n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die glamour girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop.
Berenice Hoogenhout het 'n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die glamour girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die kwaai konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook 'n lid te word, want hy het 'n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers. Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur? Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

Similar products