
Lotta Se Lewe 1: Konyne By Dosyne
Lotta Se Lewe 1: Konyne By Dosyne (Afrikaans, Paperback)
R 197.00
Loot · checked Today
- Average
- R 175.25
- Lowest seen
- R 155.00
- Highest seen
- R 197.00
- Last change
- -R 16.00
- First indexed
- 22 Feb 2023
- Retailer
- Loot
Description
Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling-raasbekboeties. So sy verstaan nie hoekom daar die laaste tyd sulke snaakse goed met haar gebeur nie. By die skool verskyn daar vanself lelike goed op die bord en haar gunstelingkos smaak skielik na spruitkool. Jig! En dan is daar nog die vreemde Indiese blokfluit wat haar ma vir haar present gegee het. Maar sy het nie nou tyd vir sulke nonsens nie. Sy wil ’n troeteldier hê. Chantelle het tweehonderd konyne in haar kamer, maar sy wil nie eens enetjie afstaan nie! Lotta het egter klaar ’n plan hoe om haar EIE troeteldier te kry . . .
Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.
Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.
Similar products

Loot
Lotta Se Lewe 9: Die Kangaroo Se Skoen
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 10: Koalakonsternasie
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 8: Die Kattekonsert
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 3: Wieg, Wurm, Wieg
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 6: Vent of Vriend?
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 7: Die Lama-Drama
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 2: Bendes, Swape En Skape
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 4: 'n Haas Uit Die Hoed
R 197.00

Loot
Lotta Se Lewe 5: My Skilpad Uit Sy Dop
R 197.00

Takealot
Lotta se lewe: wieg, wurm, wieg
5.0(5)R 149.00

Takealot
Lotta se lewe: 'n Haas uit die hoed: Boek 4
4.8(5)R 159.00
Takealot
Lotta Se Lewe 15: Otters Oral!
R 149.00