Die Rietrotte En Die Raaisel

Die Rietrotte En Die Raaisel

Die Rietrotte En Die Raaisel - Die Rietrotte: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)

R 236.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 67.00 at Takealot

Takealot sells it for R 169.00. Compare every offer

Average
R 167.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 236.00
Last change
R 69.00
First indexed
04 Apr 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dis die eerste oop naweek vir die graad 8’s. Maar Daniël, Malebo en Antonie is gehok, met juffrou Faure van alle mense as die onderwyseres aan diens! Almal weet sy is so koud soos ’n vrieskas. Reg om jou plat te vee sonder om ’n oog te knip. Wat as Joachim reg is en sy Pieter laat verdwyn het?

En dan is daar die mans met die swart pakke – wat niemand wat iets van hulle af weet lewend sal los nie … Wat sou dit wees waarna hulle soek?

Hoërskool is nie vir sissies nie!

Similar products