Die Rietrotte En Die Rotsgrot

Die Rietrotte En Die Rotsgrot

Die Rietrotte En Die Rotsgrot - Die Rietrotte: Boek 7 (Afrikaans, Paperback)

R 215.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 46.00 at Takealot

Takealot sells it for R 169.00. Compare every offer

Average
R 215.00
Lowest seen
R 60.00
Highest seen
R 265.00
Last change
-R 50.00
First indexed
29 Nov 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Daniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid – hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hê?

Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na ’n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande.

Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op ’n mistige middag …