Die Rietrotte En Die Stropers

Die Rietrotte En Die Stropers

Die Rietrotte En Die Stropers - Die Rietrotte: Boek 4 (Afrikaans, Paperback)

R 236.00

Loot · checked 10 days ago

View at Loot
Average
R 167.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 236.00
Last change
R 69.00
First indexed
30 Nov 2022
Retailer
Loot

Description

Uiteindelik kan Daniël en sy vriende vir ’n naweek na die plot gaan en ontspan – en sommer ook wegkom van Peet wat al weer op hulle spoor is. Maar Daniël se sussie, Chrissie, is siek met iets wat aansteeklik lyk en die dokter het gesê hulle mag nie naby haar kom nie.

Daniël vind die perfekte oplossing: Hulle kan langs die rivier kamp! Terwyl hulle met binnebande in die rivier afdryf, sien hulle iets wat verdag lyk by oom Giel Larson se plek. Dalk is dit niks, maar sê nou die oom is werklik in die moeilikheid. Hulle rustige kampnaweek raak baie vinnig baie gevaarlik wanneer hulle gaan ondersoek instel …

Kamp is nie vir sissies nie!

Similar products