Die Seun Wat Drake Kweek : Boek 1

Die Seun Wat Drake Kweek : Boek 1

R 189.00

Takealot · checked 19 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 19.00 at Loot

Loot sells it for R 170.00. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 0.00
First indexed
23 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wanneer Tomas ’n draakvrugboom in sy oupa se tuin ontdek en ’n klein drakie uit een van die vrugte bars, ontdek hy dat drake baie meer moeite is as komkommers! Wanneer Tomas ’n draakvrugboom in sy oupa se tuin ontdek en ’n klein drakie uit een van die vrugte bars, ontdek hy dat drake baie meer moeite is as komkommers! Daar is ontploffende draakbolle oral ? selfs eenkeer in Oupa se ontbytgraan ? die huiskat word gedurig rondgejaag en Tomas se tandeborsel (en ander persoonlike items) word gereeld brandgesteek.

Maar dis darem nie net chaos en ontploffende draakbolle nie! Die eerste keer toe Flikker sy stert om Tomas se nek krul en hom met sy groot diamant-oë kyk, kom Tomas agter dat daar heelwat meer as net towerkrag in drake steek. Maar as jy ’n draak het moet jy dit geheim hou, want wie wil nie hulle eie draak hê nie?

What's in the box
1 X Boek

Similar products