Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe

Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe

Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe - Die Seun Wat Drake Kweek: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)

R 262.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 262.00
Lowest seen
R 160.00
Highest seen
R 292.00
Last change
-R 30.00
First indexed
29 May 2023
Retailer
Loot

Description

Tomas het ’n groot geheim: hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie – sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake! Om ’n draak te hê is ’n betowerende ondervinding, maar dis netsowel jy dra ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak! Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die drakevrugteboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die drakevrugteboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.

Similar products