Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe : Boek 2

Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe : Boek 2

R 189.00

Takealot · checked 17 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 0.00
First indexed
11 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Om ’n draak te hê is ’n wonderlike ervaring, maar dis netsowel jy dra ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak. Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep.
Tomas het ’n groot geheim: hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie – sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake! Om ’n draak te hê is ’n wonderlike ervaring, maar dis netsowel jy dra ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak. Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die draakvrugboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.

What's in the box
1 X Boek

Similar products