
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 129.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 155.00
- Last change
- R 26.00
- First indexed
- 26 Nov 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig ... Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari.
Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig ...Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari. Maar die opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur 'n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?
Similar products

Takealot
Die Uile langs die Limpopo: Boek 7

Takealot
Die Uile in die wapad: Boek 9
Takealot
Die Uil In die Ysbos
4.6(8)
Takealot
Die Uile in Die Stad: Boek 10
5.0(2)
Takealot
Die Uile in die wildtuin: Boek 4
5.0(2)
Takealot
Die Uile in Die Verlore Stad: Boek 6
5.0(1)
Takealot
Die Uile by die see: Boek 8
−50%Takealot
Tippie en die uil : Vlak 2 Boek 5
4.7(3)
Takealot
Die Uile Vlieg Weer
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 5): Tippie en die uil (Skooluitgawe)

Takealot