Die Uile in die wildtuin: Boek 4

Die Uile in die wildtuin: Boek 4

R 129.00
5.0(2)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 135.00
Lowest seen
R 99.00
Highest seen
R 241.00
Last change
-R 6.00
First indexed
24 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In die Krugerwildtuin kom Jorsie per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms af vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.
n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in...Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansieavonture wag vir hulle op 'n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, 'n luiperd uit 'n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan. En daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.

Similar products