
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 115.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 135.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 27 May 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as 'n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op 'n smal bruggie terwyl daar 'n voertuig van voor kom.
Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as 'n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op 'n smal bruggie terwyl daar 'n voertuig van voor kom. Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom? Gelukkig ontmoet hulle 'n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?
Similar products

Takealot
Die Uile in die wildtuin: Boek 4
5.0(2)
Takealot
Die Uile langs die Limpopo: Boek 7

Takealot
Die Uile by die see: Boek 8

Takealot
Die Uile in Die Stad: Boek 10
5.0(2)
Takealot
Die Uile in Die Verlore Stad: Boek 6
5.0(1)
Takealot
Breuk Onder Die Uile: Boek 3
5.0(3)
−50%Takealot
Tippie en die uil : Vlak 2 Boek 5
4.7(3)Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 5): Tippie en die uil (Skooluitgawe)

Takealot
Die Uile in Die Kalahari
5.0(1)Takealot
Die Uil In die Ysbos
4.6(8)
Takealot